Guillaume Faye | |
---|---|
Guillaume Faye in 2015 | |
Gebore | Angoulême, Frankryk | 7 November 1949
Sterf | 6 Maart 2019 (op 69) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frans[1] |
Guillaume Faye (7 November 1949, Angoulême – 6 Maart 2019) was 'n Franse joernalis, skrywer en leier van die Nouvelle Droite ("Nuwe Regs"). Sy vroeëre werk is deurtrek van antisionisme. In sy latere werk neem kritiek teen Islam 'n prominente plek in.[2]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search